Afrikaanse
Kinderverhale - Stories in Afrikaans deur kinders
geskryf.
Op
hierdie blad sal jy lekker leesstof vind. Die stories
word deur kinders geskryf van alle ouderdomsgroepe.
Geen stories met vloekwoorde, rassisme of morele onvanpas
onderwerpe sal geplaas word nie.
Wanneer jy die storie stuur sal jou naam daarby geplaas
word behalwe as jy aandui dat jy 'n skuilnaam wil
gebruik.
Jy behou die regte tot jou stories en gee ons toestemming
om dit te plaas sonder vergoeding. Ons onderneem om
nie die stories te verkoop of op ander wyses te versprei
behalwe om dit hier op Kidsnet te plaas nie.