.:Educational:.
Home
Lefthandedness
Learning Problems
Home Work Help
Books
Contact Us
About Us
.:Fun:.
Home
Places to visit
Fun stuff
Games
Stories
Poems
Free Stuff

Kidsnet Linkshandige, Linkshandigheid, boek, linkse kind, linkerhandse,

Die Reg om Links Te Wees
Isebell Gauche 2010©

Die boek wat linkshandigheid ondersoek is nou hier beskikbaar in sagteband formaat.

Linkshandigheid is nie 'n vloek nie en tog word mense vervolg vir hulle handigheid. Leer wanneer en hoe linkshandigheid ontstaan en waarom die linkse leerder nie die wêreld op dieselfde wyse as die regshandige beleef nie. Vind uit watter historiese vooroordele rondom handigheid bestaan en waarom dit niks sal help om 'n kind se handigheid te probeer verander nie.

Verstaan vir die eerste keer hoe die brein van die linkerhandse leerder werk en waarom dit so uniek is. Leer watter mites daar rondom handigheid bestaan en identifiseer in hoe 'n mate jy of enige persoon links is. Gebruik die wenke aangaande leermetodes, skrif, taal, handwerk, musiek ens. en ontdek hoeveel leiers asook kunstenaars en presteerders links is.

Kry begrip vir die struikelblokke waarteenoor die linkshandige daagliks te staan kom en beleef die dag van 'n linkshandige. Ondersoek saam met die skrywer die denkwyses van linkshandiges en ontdek hulle unieke eienskappe. Verstaan waarom die linkse leerder nie op dieselfde wyse as die regse leerder onderrig kan word nie.

Koop Nou:

Reg om Links te Wees Boek

Sagteband Boek: Die Reg om Links te Wees
(verkry dan ook 'n komplimentere epos kopie om dadelik te begin lees wanneer jy die boek bestel)
Outeur: Isebell Gauché
Kopiereg 2010
Formaat: Sagteband
Bladsye: 120
ISBN: 978-0-620-46978-4
Prys: R120 (posgeld ingesluit)

R120


As alternatief kontak ons per epos vir ons bankbesonderhede en maak 'n elektroniese oorplasing. Onthou asb. om u pos en epos asook telefoniese besonderhede te verskaf.

Nog vele meer word in hierdie omvattende boek bespreek.

Wie moet die boek lees?

  • Elke ouer van 'n linkshandige kind
  • Elke onderwyser en opvoeder
  • Elke vriend, grootouer of eggenoot van 'n linkshandige
  • Die linkshandige self

Hoekom die boek "Die Reg om Links te Wees" bestel?

  • Dit is gevul met ondersoeke na die oorsprong en betekenis van handigheid.
  • Die boek ondersoek skryfwyses en hoe om skrifprobleme te oorkom.
  • Waardevolle insig word verskaf aangaande leermetodes geskik vir linkshandiges.
  • Die ervaring van linkse leerders word gedeel.

Wenke rondom musiekinstrumente, werksplek toebehore, naaldwerk en nog vele meer word gedeel.
Die misverstande rondom handigheid word ondersoek.

en nog vele meer...

Bestel jou kopie van die boek "Die Reg om Links te Wees" deur Isebell Gauché,

Reg om Links te Wees Boek

 

Jy kan dit hier bestel en met 'n kredietkaart betaal. Ons maak gebruik van die MonsterPay intydse kredietkaart betalingsmeganisme.

Druk op die knoppie hieronder: MonsterPay om dit per kredietkaart te betaal en die boek per pos te ontvang.

Ons aanvaar ook Paypal betalings. Epos ons met bestelling en jou Paypal epos. Ons sal die faktuur stuur deur Paypal en dan die boek.

Onthou asb. om posadres, epos adres en telefoonbesonderhede te verskaf.

U ontvang ook die e-boek formaat in u epos. Die boek neem 5-7 werksdae om u te bereik. Sodra dit gepos is, stuur ons aan u die opvolgnommer per epos.

As alternatief kontak ons per epos vir ons bankbesonderhede en maak 'n elektroniese oorplasing.

 

Sagteband Boek: Die Reg om Links te Wees
(verkry dan ook 'n komplimentere epos kopie om dadelik te begin lees wanneer jy die boek bestel)
Outeur: Isebell Gauché
Kopiereg 2010
Formaat: Sagteband
Bladsye: 120
ISBN: 978-0-620-46978-4
Prys: R120 (posgeld ingesluit)

R120


---------------
Bekende linkshandiges
Die Reg om Links te Wees
Hulp met skrif
Linkshandigheid is nie 'n vloek nie
Klas hulp
Linkshandigheidsdag




 

 


 
   
.:Opvoeding:.
Hoofblad
Linkshandigheid
Leerprobleme
Huiswerk
Boeke
Kontak Ons
Oor Ons

.:Pret:.
Hoofblad
Plekke om te besoek
Pretgoed
Speletjies
Stories
Gedigte
Gratis

All Rights resevered to Kidsnet 2010©
Designed by ScareCrow and KIDSNET Reg om Links Te Wees Boek Isebell Gauche
Design provided by Free Web Templates - your source for free website templates Linkshandigheid, linkse leerders, links, linkse kinders, probleme met links skryf, skrifprobleme,oplossings, linkerhand, linkerhandse,