Die
Reg om Links te Wees
Outeur: Isebell Gauché
Die
boek wat linkshandigheid ondersoek is nou hier beskikbaar in e-boek formaat.
Linkshandigheid is nie 'n vloek nie en tog word
mense vervolg vir hulle handigheid. Leer wanneer en hoe linkshandigheid
ontstaan en waarom die linkse leerder nie die wêreld op dieselfde
wyse as die regshandige beleef nie. Vind uit watter historiese vooroordele
rondom handigheid bestaan en waarom dit niks sal help om 'n kind se handigheid
te probeer verander nie.
Verstaan
vir die eerste keer hoe die brein van die linkerhandse leerder werk en
waarom dit so uniek is. Leer watter mites daar rondom handigheid bestaan
en identifiseer in hoe 'n mate jy of enige persoon links is. Gebruik die
wenke aangaande leermetodes, skrif, taal, handwerk, musiek ens. en ontdek
hoeveel leiers asook kunstenaars en presteerders links is.
Kry
begrip vir die struikelblokke waarteenoor die linkshandige daagliks te
staan kom en beleef die dag van 'n linkshandige. Ondersoek saam met die
skrywer die denkwyses van linkshandiges en ontdek hulle unieke eienskappe.
Verstaan waarom die linkse leerder nie op dieselfde wyse as die regse
leerder onderrig kan word nie.
Bestel
nou:

e-Boek:
Die Reg om Links te Wees
Outeur: Isebell Gauché
Kopiereg 2008©
Formaat: e-boek (PDF)
Bladsye: 92
Prys: R80
As
alternatief kontak ons per
epos vir ons bankbesonderhede en maak 'n elektroniese oorplasing.
Nog
vele meer word in hierdie omvattende e-boek bespreek.
Wie
moet die e-boek lees?
Elke
ouer van 'n linkshandige kind
Elke onderwyser en opvoeder
Elke vriend, grootouer of eggenoot van 'n linkshandige
Die linkshandige self
Hoekom
die e-boek "Die Reg om Links te Wees" bestel?
Dit
is gevul met ondersoeke na die oorsprong en betekenis van handigheid.
Die boek ondersoek skryfwyses en hoe om skrifprobleme te oorkom.
Waardevolle insig word verskaf aangaande leermetodes geskik vir linkshandiges.
Die ervaring van linkse leerders word gedeel.
Wenke
rondom musiekinstrumente, werksplek toebehore, naaldwerk en nog vele meer
word gedeel.
Die misverstande rondom handigheid word ondersoek.
en
nog vele meer...
Bestel
jou kopie van die e-boek "Die Reg om Links te Wees" deur Isebell
Gauché,

Jy
kan dit hier bestel en met 'n kredietkaart betaal. Ons maak gebruik van
die Setcom intydse kredietkaart betalingsmeganisme.
Druk op die knoppie hieronder: Setcom om dit per kredietkaart te betaal
en in jou epos te ontvang.
As
alternatief kontak ons per
epos vir ons bankbesonderhede en maak 'n elektroniese oorplasing.
e-Boek:
Die Reg om Links te Wees
Outeur: Isebell Gauché
Kopiereg 2008©
Formaat: e-boek (PDF)
Bladsye: 92
Prys: R80
|