|
Dit
is 'n blad vir kinders maar ook vir ouers en opvoeders.
Ons voeg gereeld nuwe goed by soos nuwe speletjies,
agtergronde, stories, en gedigte. Julle is natuurlik
meer as welkom om ook julle eie stories en gedigte
in te stuur. Ons hoop om op die ou einde ook 'n hele
lys van goed om te doen in Suid-Afrika hier te plaas.
Ons
maak nie al die bladsye in Afrikaans ook nie, maar
sover moontlik sal ons ook inligting aangaande leerprobleme,
linkshandigheid, en pret goed hier deel. Die blad
word bedryf deur 'n opvoeder en 'n tiener - so iets
vir elkeen!
|