.:Educational:.
Home
Lefthandedness
Learning Problems
Home Work Help
Books
Contact Us
About Us
.:Fun:.
Home
Places to visit
Fun stuff
Games
Stories
Poems
Free Stuff

Linkshandigheidsdag,Linkerhand,Linkshandige,

Linkshandigheidsdag
13 Augustus

Daar is omtrent vir elke ding onder en bo die son 'n dag in die jaarlikse kalender. So is dit dan dat ons linkshandiges op 13 Augustus elke jaar 'n dag het. As jy hoop om aan optogte deel te neem, gaan jy ietwat teleurgesteld staan met die linkshandigheidsdag. Snaaks genoeg het die linkshandiges wat maar altyd as stroom-op beskou word deur die res van die samelewing, nog nooit bymekaar gekom om die wereld omver te werp of selfs te poog om dit te doen nie.

Dit is egter lekker om te weet daar is 'n linkshandigheidsdag waarin ons 'n bietjie pret kan maak. Sommiges plaas dan al die mes en vurke aan die linkerkant van die borde terwyl ander met die linkerhand blad skud. Hoe jy dit ook al wil, geniet is jou keuse. As jy wil, deel met ons 'n grappie of twee op die dag of epos ons met voorstelle van wat mens kan maak op so 'n dag.

Jy kan ook deel word van die eerste Suid-Afrikaanse Linkshandige Stigting of Klub. Epos ons met jou naam en van, hoe oud jy is, en jou posadres. Jy kan deelneem aan prettige vraelyste, uitgenooi word na bymekaarkom dae of bietjie inligting in jou epos ontvang oor linkshandiges. Gee gerus ook jou verjaarsdag datum deur. Ons onderneem om geen persoonlike inligting met enige ander party te deel nie. Dus jou inligting sal konfidensieel gehou word.

Epos ons nou

----------------

Linkshandigheid
Bekende linkshandiges
Die Reg om Links te Wees
Hulp met skrif
Linkshandigheid is nie 'n vloek nie
Klas hulp
Linkshandigheidsdag

Bepaal Linkshandigheid


Leer sommer alles oor linkshandigheid wat jy nog altyd wou weet in die boek "Die Reg om Links te Wees" - druk op skakel hierbo om meer uit te vind.



 

 


 
   
.:Opvoeding:.
Hoofblad
Linkshandigheid
Leerprobleme
Huiswerk
Boeke
Kontak Ons
Oor Ons

.:Pret:.
Hoofblad
Plekke om te besoek
Pretgoed
Speletjies
Stories
Gedigte
Gratis

All Rights resevered to Kidsnet 2010©
Designed by ScareCrow and KIDSNET Linkshandigheid
Design provided by Free Web Templates - your source for free website templates Linkshandigheid