.:Educational:.
Home
Lefthandedness
Learning Problems
Home Work Help
Books
Contact Us
About Us

.:Fun:.
Home
Places to visit
Fun stuff
Games
Stories
Poems
Free Stuff

Kidsnet Linkshandig - Artikels

Linkshandig

As jy linkshandig is, iemand ken wat linkshandig is of betrokke is by die opvoeding van linkse leerders, dan is jy nou by die regte plek.

Al het baie mense deur die eeue heen die linkshandiges as vreemd beskou en hulle vervolg, is daar tussen 10-15% mense van die wereld populasie wat links is. 'n Verdere 10-15% is dubbelhandig en dus is die linkshandige groep nogsteeds goed verteenwoordig.

Ontdek wat dit beteken om linkshandig te wees. Leer meer oor die probleme wat daarmee gepaard gaan en vind oplossings vir leerprobleme.

Reg om Links te Wees Boek

Sagteband Boek: Die Reg om Links te Wees
(verkry dan ook 'n komplimentere epos kopie om dadelik te begin lees wanneer jy die boek bestel)
Outeur: Isebell Gauché
Kopiereg 2010
Formaat: Sagteband
Bladsye: 120
ISBN: 978-0-620-46978-4
Prys: R120 (posgeld ingesluit)

 

Hierdie is jou sentrale poort na alles wat betrekking het met linkshandigheid. Ons sal gereeld nuwe artikels byvoeg. Onthou om ook te kyk na die boek "Die Reg om Links te Wees" wat elke aspek van die linkshandigheid bespreek.

Vind uit oor die lewens van bekende linkshandiges, leer hoe om handigheid te bepaal, verkry wenke vir links skryf en leer hoe om met die linkse leerder te werk.

 



----------------
Linkshandigheid
Bekende linkshandiges
Die Reg om Links te Wees
Hulp met skrif
Linkshandigheid is nie 'n vloek nie
Klas hulp
Linkshandigheidsdag

Feite oor Linkse Mense
Beroepe vir Linkshandiges

Reg Om Links Te Wees

Sagteband Boek: Die Reg om Links te Wees
(verkry dan ook 'n komplimentere epos kopie om dadelik te begin lees wanneer jy die boek bestel)
Outeur: Isebell Gauché
Kopiereg 2010
Formaat: Sagteband
Bladsye: 120
ISBN: 978-0-620-46978-4
Prys: R120 (posgeld ingesluit)



 
   
.:Opvoeding:.
Hoofblad
Linkshandigheid
Leerprobleme
Huiswerk
Boeke
Kontak Ons
Oor Ons

.:Pret:.
Hoofblad
Plekke om te besoek
Pretgoed
Speletjies
Stories
Gedigte
Gratis

All Rights resevered to Kidsnet 2010©
Designed by ScareCrow and KIDSNET
Design provided by Free Web Templates - your source for free website templates Linkshandig, linkshandiges,