|
''n
Paar feite oor linkse mense wat jy sal wil deel word
hieronder bespreek.
1. Soveel as 25% van die ruimtevaarders is links.
Dit beteken dat as jy leen van die linkse mense is
dat jy 'n beter kans staan om na die maan te gaan
as regshandiges.
2.
Linkse mense maak uitstekende bestuurders in druk
verkeer. Hulle is ook bekend daarvoor dat hulle beter
vegvlieeniers maak as regshandiges omdat hulle verskeie
take op een slag kan uitvoer en inligting anders verwerk
as die regshandiges.
3.
Linkses verwerk inligting anders as regshandiges.
Instede daarvan om in opeenvolging inligting te
verwerk gebruik hulle 'n proses van sintese om inligting
op te breek en weer saam te voeg. Sodoende kan hulle
vinniger tot oplossings vir probleme kom as regshandiges.
4.
Linkse mense kan gebeure beter onthou as regshandiges.
5.
Linkses is oor die algemeen top presteerders omdat
hulle gevorderde taalplasing het.
6.
Omdat linkse mense goed op visieule stimuli reageer
is hulle ook beter in rekenaar speletjies en kan hulle
vinniger hulle sig onder die water aanpas as regshandiges.
7.
Linkses kou hulle kos aan die linkerkant van die mond
terwyl regshandiges dit aan die regterkant doen.
8.
Verskeie van die rykste en beroemste mense is links.
Albert Einstein, Oprah Winfrey, Leonardo Da Vinci
en Bill Gates is maar etlike voorbeelde.
9.
Linkse mense is ook beter in kontak en een tot een
sportsoorte as regshandiges omdat hulle die verrassingselement
aan hulle kant het.
10.
Linkses doen beter in strategie speletjies as regshandiges
insluitende skaak omdat hulle inligting op so 'n unieke
manier verwerk.
Leer alles
wat jy kan oor linkse mense in die boek"Reg om
Links te Wees"
----------------
Linkshandigheid
Bekende
linkshandiges
Die Reg om Links
te Wees
Hulp met skrif vir
die linkshandige
Linkshandigheid
is nie 'n vloek nie
Klas hulp vir
linkses
Linkshandigheidsdag
Bepaal Linkshandigheid
Feite
oor Linkse Mense
Beroepe vir Linkshandiges
|