|
Wenke
om met links skryf te help:
- Kantel
die papier 30 grade na regs
- Maak
'n pyltjie in die regterhoek (onder) sodat die leerder
die pyltjie na sy linkerskouer wys
- Die
papier moet aan die linkerhelfte van die liggaam
geplaas word
- Die
pen of potlood moet ongeveer 2 cm van die punt vasgehou
word, sodat die leerder sy skrif kan sien
- Die
papier moet met die regterhand vasgehou word bokant
die skryflyn
- Die
linkerhand moet op die papier rus
- Oefen
om met die vingers te beweeg eerder as die totale
arm
Oefeninge
vir leerlinge wat te hard links skryf:
Plaas
die papier teen die muur. Laat die leerling sy skryfwerk
so doen vir 'n paar kere. Dit is net wanneer die leerling
met potlode of vetkryte werk en nie vir gewone penwerk
nie.
Neem
drie papiervelle en plaas 'n vel deurslagpapier tussen
in. Maak 'n speletjie daarvan dat die skrif nie mag
deurskyn op die onderste vel nie.
Die
boek " Die Reg om Links te Wees": bevat
'n hele aantal links skryf wenke en as jy graag probleme
van links skryf wil oorkom of 'n leerder wil help
met links skryf - bestel die boek.
----------------
Linkshandigheid
Bekende
linkshandiges
Die Reg om Links
te Wees
Hulp met skrif
Linkshandigheid
is nie 'n vloek nie
Klas hulp
Linkshandigheidsdag
Feite
oor Linkse Mense
Beroepe vir Linkshandiges
|