.:Educational:.
Home
Lefthandedness
Learning Problems
Home Work Help
Books
Contact Us
About Us
.:Fun:.
Home
Places to visit
Fun stuff
Games
Stories
Poems
Free Stuff

Kidsnet

Klashulp vir die linkse leerder
Isebell Gauche 2008©

Klashulp wenk vir die onderwyser aangaande die linkse leerder:

Dikwels word van die linkse leerder verwag om 'n prent oor te teken. Indien die prent aan die linkerkant van die bladsy is, neem asb. in ag dat dit moeiliker is vir die linkse leerder om presies oor te teken - want hy/sy moet hulle kop deurentyd draai en weer die oog fokus op wat hulle teken, en dan is die prent nog toegemaak met die arm of hand. Die linkse leerder moet dus dan op geheue gaan.

Oplossing:

Probeer in soveel moontlike gevalle, die prent aan die regterkant plaas of selfs bo. Dit gee die linkse leerder dieselfde geleentheid as vir die regterhandse leerling en sal help dat hy vinniger kan werk. Sien voorbeeld onderaan.

Kind moet nou die prent met moeite in die spasie oorteken
Die linkse kind sal makliker kan oorteken in hierdie spasie

 

In die boek " Die Reg om Links te Wees" deel Isebell Gauche baie linkse leerder klashulp wenke. Druk die skakel om meer te leer aangaande die boek.

---------------
Linkshandigheid
Bekende linkshandiges
Die Reg om Links te Wees
Hulp met skrif
Linkshandigheid is nie 'n vloek nie
Klas hulp
Linkshandigheidsdag
Feite oor Linkse Mense


Die boek " Reg om Links te Wees" is geskryf vir regshandiges en linkshandiges. Dit ondersoek oorsake en mites rondom linkshandigheid, hulpmiddele, probleme met links skryf, skoolprobleme, wyses om die probleme te oorkom, maniere om met linkse kinders te werk, bekende linkshandiges, die linkshandige se rol in die samelewing, brein laterisasie, studies oor linkshandiges en linkshandigheid, denkwyse verskille tussen linkshandiges en regshandiges, emosionele probleme, voordele, en hoe om handigheid te bepaal. Die boek bespreek nog vele meer aspekte van linkshandigheid.Help die linkse leerder om te presteer. Kry jou kopie van die boek vandag - druk op die skakel hieronder om meer te leer van die boek:

Reg om Links te Wees

 

 


 
   
.:Opvoeding:.
Hoofblad
Linkshandigheid
Leerprobleme
Huiswerk
Boeke
Kontak Ons
Oor Ons

.:Pret:.
Hoofblad
Plekke om te besoek
Pretgoed
Speletjies
Stories
Gedigte
Gratis

All Rights resevered to Kidsnet 2010©
Designed by ScareCrow and KIDSNET Linkse Leerder Klashulp
Design provided by Free Web Templates - your source for free website templates Linkse leerder, linkshandigeid, linkshandiges, regshandiges, linkse kinders, links,