.:Educational:.
Home
Lefthandedness
Learning Problems
Home Work Help
Books
Contact Us
About Us
.:Fun:.
Home
Places to visit
Fun stuff
Games
Stories
Poems
Free Stuff

Kidsnet Gedigte
Gedigte (Poetry)

Kom lees lekker Afrikaanse gedigte deur kinders ingestuur vir kinders. Jy kan ook joune instuur en jou naam wat jy wil bysit. Deur dit in te stuur - gee jy aan ons die reg om dit op KIDSNET te publiseer. Jy behou kopiereg en wanneer jy dit iewers anders wil plaas - laat weet ons net - dan haal ons dit af. Deur dit in te stuur erken jy dat jy die outeur is/die reg het om dit te doen en dat jy geen vergoeding verwag nie. Jy erken ook dat jy alle verantwoordelikheid neem vir die inhoud.

Hoe stuur mens die gedigte in?

Maklik - heg dit per Word dokument aan jou epos of stuur dit in die epos. Ons wil asb. ook jou naam wat jy wil bysit kry.

Ons plaas nie gedigte wat rassisties, godslasterlik, pornografies of beledigend is teenoor enige groep of individu nie.

Stuur asb in - en deel jou gedigte met ander in Suid-Afrika. EPOS ons jou gedigte


Deur die gebruik van hierdie blad, erken die gebruiker dat enige gedigte op die blad geplaas - kopiereg het en dat dit slegs vir persoonlike gebruik kan wees. Jy mag dus nie 'n gedig vat en maak of dit joune is nie. Jy moet erkenning aan die digter gee en mag nie dit gaan publiseer sonder die toestemming van die digter nie. Jy kan dit ook nie verkoop nie - jy kan dit lees, uitdruk vir persoonlike gebruik - soos om te leer vir 'n skooltaak of voordrag maar moet erkenning gee van waar jy dit gekry het en wie die digter is as die naam by is.


 
   
.:Opvoeding:.
Hoofblad
Linkshandigheid
Leerprobleme
Huiswerk
Boeke
Kontak Ons
Oor Ons

.:Pret:.
Hoofblad
Plekke om te besoek
Pretgoed
Speletjies
Stories
Gedigte
Gratis

All Rights resevered to Kidsnet 2010©
Designed by ScareCrow and KIDSNET Afrikaanse Gedigte, Digkuns, Gedig
Design provided by Free Web Templates - your source for free website templates Afrkaanse Gedigte, Gedig, Digkuns