Books
   

 

Order book A-Z of Names

A tot Z van Name

Ontdek die belofte wat jou naam hou. Dit is die ideale boek om as geskenk aan verwagtende moeders te gee asook om uit te vind wat jou kind, jou geliefde en jou name beteken. Dit bevat meer as 9500 Suid-Afrikaanse name en sluit die volgende vir elke naam in: Betekenis en herkoms, bekende draers van die naam, belofte wat die naam inhou en die inspirasie. Die boek bevat ook historiese agtergrond van name en die christelike perspektief. 'n Volledige indeks maak dit maklik om name op te spoor. Die boek is onder andere beskikbaar by CNA, PNA, Exlusive Books en Christelike boekwinkels. Dit is deur Struik Uitgewers gepubliseer en kan deur hulle blad bestel word. Dit is in beide Engels en Afrikaans beskikbaar.Outeur: Isebell Gauché Prys R130.00 plus posgeld of afleweringsfooi. BESTEL DEUR KALAHARI.NET vir net R116.95 - 5 dae vir aflewering.

Bestel A-Z van Name
     
 

 

Die Reg om Links te Wees (E-boek)

Diskriminasie teen linkshandigheid vind nogsteeds plaas in die werksplek en skole. Die hoofrede hiervoor is onkunde aangaande linkshandigheid. Daar word na die oorsprong en redes vir linkshandigheid gekyk; maniere om probleme met skoolwerk en skrif te oorkom; stappe wat die ouer en opvoeder kan neem om die potensiaal van die linkse kind te ontwikkel en meer. Die historiese vooroordele word ook bespreek en daar word ook gekyk na linkshandiges wat ten spyte van probleme leierskap posisies beklee.

Vind uit in hoe groot mate jy, jou kind of leerders linkshandig is en wat dit behels. Dit is beslis meer as die hand waarmee jy skryf, dit is 'n denkwyse en 'n ingebore eienskap wat linkshandigheid bepaal. Die omslaggewende e-boek ondersoek elke aspek van die linkshandige se lewe en nog vele meer.

Isebell Gauché is self linkshandig en het 'n kind wat linkshandig is. Sy is reeds verskeie jare betrokke as dosent in tersiêre opvoeding.

Die e-boek kan hier op KIDSNET elektronies bestel word en met 'n kredietkaart deur 'n welbekende intydse betalingsmaatkappy betaal word. Dit word na u ge-epos. Die e-boek beslaan 92 bladsye en is gevul met wenke, hulpskakels en indiepte hulp aangaande skoolwerk, die sosiale status van die linkshandige, leermetodes en insig. Bestel dit nou. Indien u nie oor 'n kredietkaart beskik nie, epos ons vir die bankbesonderhede.

Druk hier om nog meer inligting oor die e-boek te verkry.

Druk die SETCOM knoppie om dit per kredietkaart te koop.


Druk hier om ons te epos vir bankbesonderhede.

PRYS: R80 (E-boek)

 

 

 
How can I help this child?
by Lynn Gould

Is your child distressed by a learning disability? Is he or she struggling at school, and experiencing failure despite their best efforts?

If you are feeling overwhelmed and helpless in the face of a learning disability How Can I Help This Child? is for you. Teachers, parents, and anyone involved in the life of a learning-disabled child will find this handbook offers hope to those without professional support, and additional support for those with it.

Written in clear, simple language, here is real support for helping children learn how to learn, including:
o advice on finding out what is wrong and what can be done to help,
o up-to-date information, with clear and practical advice on living with a learning-disabled child,
o simple, effective activities for improving reading and spelling skills.

About the author …
Lynn Gould is a specialist in education and remedial education, with more than 15 years' experience in mainstream and special-needs schools. She has taught children of all ages with a diverse range and severity of learning disabilities.
Two of Lynn's own children had learning disabilities, so she is well positioned to empathise with parents' feelings of confusion and helplessness.
Through her web site at www.learning-workshop.co.za she offers personalised counselling for anyone involved in the life of a learning-disabled child.


To order your copy today at just R72.90 contact
Shuter & Shooter Publishers (Pty) Ltd
at sales@shuters.com
or visit www.shuters.com for more details
ISBN 0-7960-2849-4