.:Educational:.
Home
Lefthandedness
Learning Problems
Home Work Help
Books
Contact Us
About Us
.:Fun:.
Home
Places to visit
Fun stuff
Games
Stories
Poems
Free Stuff



Boeke Reg Om Links Te Wees

Boeke

Besoek die bladsy gereeld vir nuwe boeke oor opvoeding, leerprobleme, linkshandigheid, name, en nog meer. Ons gee ook gereeld e-boeke gratis hier weg.

Die Reg om Links te Wees - Isebell Gauche

Betaling kan op een van twee maniere geskied:

1) Direkte deposito of elektroniese oorplasing. Epos ons vir die bankbesonderhede. Ons sal dit aan jou epos. Direk na betaling gemaak is epos ons asb. met jou pos en epos besonderhede asook telefoon nommer.

2) Koop intyds deur die BUY NOW knoppie te druk. Dit laat jou toe om deur Monsterpay se sekuriteitsblad 'n betaling met jou kredietkaart te maak. Ons ontvang dadelik kennis van die betaling en die boek word na jou adres gepos asook 'n e-boek formaat na jou epos gestuur. Vul asb. jou telefoon nommer, die epos adres, asook die volledige posadres in.Dit neem ongeveer 5-7 werksdae vir die boek om jou te bereik. Die elektroniese boek word binne 30 minute na jou epos gestuur.

Die sagteband (plus e-boek gratis saam met sagteband) van
"Die Reg om Links te Wees" is nou beskikbaar hier by Kidsnet.



Sagteband Boek: Die Reg om Links te Wees
(verkry dan ook 'n komplimentere epos kopie om dadelik te begin lees wanneer jy die boek bestel)
Outeur: Isebell Gauché
Kopiereg 2010
Formaat: Sagteband
Bladsye: 120
ISBN: 978-0-620-46978-4
Prys: R120 (posgeld ingesluit)

Die boek is gevul met waardevolle wenke, hulpmiddels en besprekings aangaande linkshandigheid. Dit is 'n moet hê vir enige opvoeder, ouer of linkshandige. Elkeen van ons ken iemand wat links is. Nie almal verstaan die verskil tussen linkshandigheid en regshandigheid nie. Nou het jy die geleentheid om dit te leer. Die linkshandige het 'n heel ander denkwyse en miskien het jy tot nou toe nog nie die linkse leerders in jou klas, jou linkse kind se humorsin of uitkyk op die lewe verstaan nie.

Kry hulp met skrifprobleme. Vind uit hoe jy jou kind kan help om beter te skryf en werk makliker te doen. Opvoeders baat ook deur die inligting aangaande linkse leerders en hoe om met hulle te werk.

Jy kan die boek "Reg om Links te Wees" hier bestel en met 'n kredietkaart betaal. Ons maak gebruik van die Setcom intydse kredietkaart betalingsmeganisme.
Druk op die knoppie hieronder: BUY NOW om dit per kredietkaart te betaal en in jou epos te ontvang. As alternatief kontak ons per epos vir ons bankbesonderhede en maak 'n elektroniese oorplasing.

Sagteband Boek: Die Reg om Links te Wees
(verkry dan ook 'n komplimentere epos kopie om dadelik te begin lees wanneer jy die boek bestel)
Outeur: Isebell Gauché
Kopiereg 2010
Formaat: Sagteband
Bladsye: 120
ISBN: 978-0-620-46978-4
Prys: R120 (posgeld ingesluit)


Ander Titels deur Outeur:

A tot Z van Name
A to Z of Names


 
   
.:Opvoeding:.
Hoofblad
Linkshandigheid
Leerprobleme
Huiswerk
Boeke
Kontak Ons
Oor Ons

.:Pret:.
Hoofblad
Plekke om te besoek
Pretgoed
Speletjies
Stories
Gedigte
Gratis

All Rights resevered to Kidsnet 2010©
Designed by ScareCrow and Kidsnet