|
Dit is nie net regshandiges wat dit regkry om die
kollig te steel nie. Lefties maak dit ook groot. Hierdie
lysie van bekende linkshandiges hieronder sal
groei soos ons na elkeen van die linkshandiges in
die geskiedenis, sport en kunste kyk wat dit groot
gemaak het en ook kyk na hulle eienskappe wat daartoe
bygedrae het.
So
terloops:
Amper
een uit elke drie Amerikaanse presidente is links!
Wat is so goed daaraan? Kom ons dink - daar is 10-15%
linkshandiges en nog sowat 15% dubbelhandiges. Soveel
as 70-90% van die wereld bevolking is dus nie links
nie - hulle is reg. En dit beteken dat uit die klein
hoeveelheid van 15% linkshandiges in Amerika kry hulle
dit reg om 'n derde van die presidente se getalle
te maak.So - as jy links is in Amerika - waarvoor
wag jy? Gaan daarvoor - jy kan dalk die nuwe president
word ! Op 'n ernstiger noot - kom ons kyk na die eerste
in ons lys van bekende linkshandiges - die
lys gaan nog baie lank word - so kom loer gerus weer
in!
Die
boek " Die Reg om Links te Wees" bevat 'n
lang lys van bekende linkshandiges.

Sagteband
Boek: Die Reg om Links te Wees
(verkry dan ook 'n komplimentere epos kopie om
dadelik te begin lees wanneer jy die boek bestel)
Outeur: Isebell Gauché
Kopiereg 2010
Formaat: Sagteband
Bladsye: 120
ISBN: 978-0-620-46978-4
Prys: R120 (posgeld ingesluit)
Napoleon Bonaparte
(Franse militere genie en leier)
----------------
Linkshandigheid
Bekende
linkshandiges
Die Reg om Links
te Wees
Hulp met skrif
Linkshandigheid
is nie 'n vloek nie
Klas hulp
Linkshandigheidsdag
Bepaal Linkshandigheid
|